Uitdrukking: Nie handvol nie, maar landvol

Argieffoto (Foto: Stocksnap, Pixabay)

Uitdrukking:
Nie handvol nie, maar landvol

Betekenis:
Baie, volop

Waar kom dit vandaan?
Tradisioneel ʼn trooswoord vir ʼn kêrel wat deur sy nooi afgesê is, met die betekenis dat daar nog talle ander meisies is om van te kies.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.