Uitdrukking: nugter weet

Argieffoto

Argieffoto

Uitdrukking:
nugter weet

Betekenis:
niemand weet nie

Waar kom dit vandaan?
In Nederlands toegepas op iemand wat nog niks van die lewe weet nie, asof sy kop nugter in die sin van “leeg” is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.