Uitdrukking: Onder iemand se duiwe skiet

 

Argieffoto

Argieffoto

Uitdrukking:
Onder iemand se duiwe skiet

Betekenis:
Iemand onderkruip, veral deur by sy nooi aan te lê

Waar kom dit vandaan?
In vroeëre tye was dit uitdruklik verbode om iemand anders se duiwe te skiet. Koning Filips het dit met ‘n plakkaat van 13 April 1559 bevestig deur ‘n boete van 25 gulde vir ‘n eerste oortreding aan te kondig. Desnieteenstaande het dit tog in die geheim gebeur, veral omdat duiwe maklik onder skoot kom.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Peter Klaasing ·

Cerill Ramaposha, het in beeld gekla, dat in (wit) dorpe teveel besigheid in hande is van wit mense. Hoe dom kan ‘n mens wees om soiets te se. Het geagte hr Ramaposha al gaan kyk wat angaan in swarte gemeenskappe? Swart mense gaan geld trek in wit dorpe terwyl daar ook bankdienste is in hulle dorpe. Besigheid in swart dorpe word gedoen agter tralies. Hoekom?? Dis voor my duidelik, dat die wit mense weer die skuld kry van Cerill. Beste mr Ramaposha, as jy dit nodig het, het ek nog ‘n werkie vir jou, dis net pik en fosjel werk. Das tog niet te moeilik nè?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.