Uitdrukking: Onder ‘n ander se arm gaan ruik

Argieffoto

Argieffoto

Uitdrukking:
Onder ‘n ander se arm gaan ruik

Betekenis:
Erken dat iemand jou meerdere is

Waar kom dit vandaan?
‘n Uiters onaangename ding om te doen maar sonder keuse omdat jy sy mindere is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Gideon ·

Dit is nou interesant, my pa het altyd dit vir ons as kinders gesê, so 40 jaar gelede, as ons bordspeletjies gespeel het, en ons verloor het. Ek het gewonder waar kom hy aan die sê ding want het dit net by hom gehoor! Dit is altyd in baie goeie gees gesè, en het met gelag en gejuig gepaard gegaan.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.