Uitdrukking: Op die aandskof van die lewe wees

Argieffoto (Foto: Sigrid Spinnox)

Argieffoto (Foto: Sigrid Spinnox)

Uitdrukking:
Op die aandskof van die lewe wees

Betekenis:
Hoog bejaard wees. In die laaste lewensjare wees.

Waar kom dit vandaan?
Die aandskof was die laaste gedeelte van die werks- of trekdag, gewoonlik van vieruur in die middag tot sononder.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae