Uitdrukking: Opgeskeep sit met iemand

Argieffoto (Pixabay)

Argieffoto (Pixabay)

Uitdrukking:
Opgeskeep sit met iets/iemand

Betekenis:
Nie van iets/iemand ontslae kan raak nie

Waar kom dit vandaan?
Om met iemand opgeskeep te wees, is om met die persoon op ʼn skip te vaar en hom dus altyd by jou te hê. Verder, as dit jou skip is, is jy ook nog verantwoordelik vir hom, en op dié manier is hy ʼn oorlas.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.