Uitdrukking: Saans gousblom, soggens molshoop

Argieffoto (Foto: ktphotograph/Pixabay)

Uitdrukking:
Saans gousblom, soggens molshoop

Betekenis:
Gesê van iemand wat te laat in die bed gekom het na ʼn aand se jolyt en miserabel lyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.