Uitdrukking: siedend van woede wees

Argieffoto (Foto: composita, Pixabay)

Uitdrukking:
siedend van woede wees

Betekenis:
uiters kwaad wees

Waar kom dit vandaan?
Siedend beteken “kokend”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae