Uitdrukking: Skater van die lag

Argieffoto (Foto: Stormy All/Unsplash)

Uitdrukking:
Skater van die lag

Betekenis:
Uitbundig lag

Waar kom dit vandaan?
Skater is ʼn woord wat gebruik is om die klank te beskryf as iets met ʼn gekraak skeur; dit hoort tot die familie van sketter. Vir die Nederlanders het uitbundige gelag aan dié klank herinner.

Bron: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom
Prys: R500,00*
*Prys onderworpe aan verandering
Koop die boeke by NB-Uitgewers

  • Ter wille van die konteks van hierdie taaltoffie en ter wille van erkenning aan die bron versoek ons dat jy nie bloot net ʼn skermskoot van hierdie taaltoffie op sosiale media sal deel nie, maar eerder die skakel van die Toetentaal-plasing sal gebruik. -Red

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.