Uitdrukking: Skoenmaker se kinders loop kaalvoet

Argieffoto (Foto: Bru-nO, Pixabay)

Uitdrukking:
Skoenmaker se kinders loop kaalvoet

Betekenis:
Vrygewigheid moet by jou eie huis begin

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

P.Buizer ·

Grondonteiening en verandering van Art 25 sal alleen werk as dit vir ‘n periode van 5 jaar beproef word. ‘n Voorbeeld is die Sapekoe teeplantasie buite Tzaneen wat Lipton tee vervaardig het. Dit is oorgegee aan die werkers onder die gewillige koper, gewillige koper konsep. Die Regering het dit vir duisende Rande gekoop, die werkers het dit pasella gekry.
Hulle het netnie genoeg ervaring gehad nie en die plantasie het verander in ‘n plek vol onkruid wat die teestruike oorgroei het. Die plaas is ook gestroop van alles wat waardevol was, R121 miljoen. 7 400 mense het huille werk verloor.
Gee die grond aan hulle wat reken dat hulle daarop geregtig is, maar laat hulle vir vyf
jaar die bewys lewer dat hulle die kennis het, dat hulle genoeg produkte kan lewer om voedselsekuriteit nie in die gedrang te bring nie, dat hulle in goeie jare die skuld wat op
die grond rus kan afbetaal, dat hulle inkomste niet verkwis word op T.V. stelle , duur karre en ontwerpersklere nie en dat hulle in staat is om die implemente en geboue behoorlik te kan onderhou.
‘n Mens gooi nie jou kinders by die diepkant in en hoop dat hy aan die ander kant sal uitklim nie. Jy sit nie iemand wat ‘n bestuurslisensie vir ‘n kar het agter die wiel van ‘n twintig-ton trok en hoop dat hy veilig sal ry van Johannesburg na Kaapstad nie. Laat hulle eers bewys lewer dat hulle die plaas sal kan bestuur.
P.Buizer

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.