Uitdrukking: So arm soos ‘n kerkmuis

Argieffoto

Argieffoto

Uitdrukking:
So arm soos ‘n kerkmuis

Betekenis:
Baie arm

Waar kom dit vandaan?
‘n Kerkmuis is so arm dat dit nie kos het nie, want daar is nie ‘n spens met eetware in die kerk nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.