Uitdrukking: Soos ʼn koeipaal op die plaas staan

Uitdrukking:
Soos ʼn koeipaal op die plaas staan

Betekenis:
Net staan en niks verder doen nie

Waar kom dit vandaan?
Die koeipaal is gewoonlik in die kraal geplant om ʼn weerbarstige koei daaraan vas te bind as sy gemelk moes word

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.