Uitdrukking: Soos ‘n tang op ‘n otjie

Argieffoto

Argieffoto

Uitdrukking:
Soos ‘n tang op ‘n otjie

Betekenis:
Sonder om indruk te maak (Engels: like water off a duck’s back)

Waar kom dit vandaan?
‘n Afrikaanse vervorming en verkorting van die Nederlandse uitdrukking wat ‘n aanloop het, naamlik dat sluit als een tang op een varken, wat die beeld verklaar: geen tang het so ‘n wye bek dat dit om ‘n vark kan sluit nie; dus: dit maak geen indruk nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.