Uitdrukking: Stokkies draai

Argieffoto (Foto: kalhh, Pixabay)

Uitdrukking:
Stokkies draai

Betekenis:
Sonder verlof wegbly

Waar kom dit vandaan?
Volgens die meeste bronne kom dit uit Nederlands stukjes draaijen “bedrieg”, maar in Suid-Afrika het dit ‘n veel praktieser herkoms. Kinders het naamlik uit die skool gebly om in die wingerd te gaan help om die wingerdstokkies vas te draai waar dit op die stamme geënt is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.