Uitdrukking: Te hooi en te gras

Argieffoto (Foto: bergadder, Pixabay)

Argieffoto (Foto: bergadder, Pixabay)

Uitdrukking:
Te hooi en te gras

Betekenis:
selde

Waar kom dit vandaan?
Die uitdrukking dateer uit die Middeleeue en was ʼn tydsbepaling vir die verhoor van sake in die hof, met die betekenis “in die voorsomer” (dit wil sê die hooityd) en “in die voorjaar” (Aprilmaand in Europa, die Grasmaand). Dit beteken eintlik net twee keer per jaar en dus “selde”.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Karma ·

Dan kan mens seker sê dit is “te hooi” dat die ANC iets omtrent die korrupsie, Zupta, misdaad, die vrot Ekonomie, ons land se agteruitgang ens. ens. ens sal doen? :-)))

Mary Sadler ·

Is hooityd in Europa nie in die nasomer, dus min of meer September, nie?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.