Uitdrukking: Toe kom die waterlanders

Uitdrukking:
Toe kom die waterlanders.

Betekenis:
Begin huil.

Waar kom dit vandaan?
Waterlanders is eintlik die naam vir die bewoners van die moerasagtige, laagliggende dele van Holland, Broek en Waterland – oordragtelik gebruik vir trane.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.