Uitdrukking: Trane met tuite huil

traan-trane-oog-huil

Argieffoto (Foto: Aliyah Jamous/Unsplash)

Uitdrukking:
Trane met tuite huil

Betekenis:
Baie/ Bitterlik huil

Waar kom dit vandaan?
Trane met tuite verwys eintlik na groot trane wat kenmerkend met ʼn skerp punt soos ʼn tuit na bo gevorm word, net soos druppels altyd voorgestel word.      

Bron: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom

  • Ter wille van die konteks van hierdie taaltoffie en ter wille van erkenning aan die bron versoek ons dat jy nie bloot net ʼn skermskoot van hierdie taaltoffie op sosiale media sal deel nie, maar eerder die skakel van die Toetentaal-plasing sal gebruik. – Red

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.