Uitdrukking: Trankiel wees

Argieffoto (Foto: RyanMcGuire, Pixabay)

Uitdrukking:
Trankiel wees

Betekenis:
Lollerig/Punteneurig wees

Waar kom dit vandaan?
Hoewel tranquille se betekenis in Frans “rustig, kalm” is, verskyn in Nederlands in Van Dale (1898) slegs “onbevreesd, vrijmoedig, moedig” onder die trefwoord trankiel, en die oorspronklike betekenis onder tranquille. Iemand wat onbevrees en vrymoedig is, kan punteneurig wees in die sin dat hy sy mening en wil laat geld.

Bron: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom

  • Ter wille van die konteks van hierdie taaltoffie en ter wille van erkenning aan die bron versoek ons dat jy nie bloot net ʼn skermskoot van hierdie taaltoffie op sosiale media sal deel nie, maar eerder die skakel van die Toetentaal-plasing sal gebruik. – Red

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.