Uitdrukking: Uit die veld geslaan wees

Argieffoto (Foto: Enkhtamir Enkhdavaa/Pixabay)

Uitdrukking:
Uit die veld geslaan wees

Betekenis:
Teleurgesteld of beskaamd wees

Waar kom dit vandaan?
Eintlik gesê van die vyand wat verslaan is en die slagveld tot sy skande moet verlaat.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.