Uitdrukking: Van die eerste water

Uitdrukking:
Van die eerste water

Betekenis:
Van die hoogste gehalte, of in die grootste mate.

Waar kom dit vandaan:
Eintlik water van die eerste graad van suiwerheid; ontleen aan ‘n edelsteen waarvan die glans “water” genoem word omdat die kleurskakering en die glinstering aan golwende water herinner.

Bron: Woordeboek van die Afrikaanse Taal

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.