Uitdrukking: Van die reën in die drup kom

rains homeUitdrukking:
Van die reën in die drup kom.

Betekenis:
Van die een moeilikheid in die ander kom.

Waar kom dit vandaan?
Hoewel die drup minder onaangenaam lyk as die reën, moet daar moontlik gedink word aan die gedrup uit ‘n geut, waar die water nie net nat is nie, maar ook vuil.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.