Uitdrukking:
Van hoeka/toeka se dae/tyd
Betekenis:
Van lankal af
Waar kom dit vandaan?
Uit Khoi huga – “van lank gelede”
Uitdrukking:
Van hoeka/toeka se dae/tyd
Betekenis:
Van lankal af
Waar kom dit vandaan?
Uit Khoi huga – “van lank gelede”
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!
Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.
Jy kry ook,”uit vergange se dae”.lank gelede.