Uitdrukking: Van ʼn skeet ʼn kanonskoot maak

Argieffoto

Uitdrukking:
Van ʼn skeet ʼn kanonskoot/donderslag maak

Betekenis:
Iets erg oordryf; iets meer gewigtig voorstel as wat dit is (Engels: make a mountain out of a molehill)

Waar kom dit vandaan?
ʼn Skeet is ʼn denkbeeldige siekte, wat dus nie ernstig is nie

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.