Uitdrukking: Van waar, Gehasi?

Argieffoto

Uitdrukking:
Van waar, Gehasi?

Betekenis:
Waar kom jy so onverwags vandaan?

Waar kom dit vandaan?
Ontleen aan die Bybel: met verwysing na die aankoms van dié persoon; beskryf in 2 Konings 5:25

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.