Uitdrukking: Vandag fiks en môre niks

Argieffoto (Foto: Ryan McGuire, Pixabay)

Uitdrukking:
Vandag fiks en môre niks
ook Die een dag fiks, die ander dag niks

Betekenis:
Een dag gaan dit goed, en die volgende dag sleg
ook As jy vandag alle kos opeet of al jou geld uitgee, het jy môre niks

Engels:
Wilful waste makes woeful want

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.