Uitdrukking: viool

Argieffoto (Foto: Pexels/Pixabay)

Uitdrukking: Eerste viool speel
Betekenis: Baasspeel, die meeste te sê hê
Waar kom dit vandaan? Die eerste viool is die belangrikste instrument in die strykkwartet.

Uitdrukking: ʼn Ou viool kan ook nuwe liedjies speel
Betekenis: Iemand wat oud is, hou ook van iets moois

Uitdrukking: Tweede viool speel
Betekenis: Ondergeskik wees

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.