Uitdrukking: Vol kwinte en kwale wees

Kwinte en kwale

Vol kwinte en kwale wees

Uitdrukking:
Vol kwinte en kwale wees

Betekenis:
Vol grille/klagtes wees

Waar kom dit vandaan?
Die woord kwinte se oorsprong is Frans, quinte, wat “slegte humeur” beteken het. Daardie humeur was nie woede nie, maar een van die vloeistowwe van die liggaam (saam met bloed, gal en slym), wat na bewering die mens se buie beheer het.

Die Franse woord se oorsprong is in Latyn quinta (hora), wat beteken het “aanval wat elke vyf uur terugkeer”.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.