Uitdrukking: Uile na Athene bring

Uitdrukking:
Uile na Athene bring

Betekenis:
Oorbodige werk verrig

Waar kom dit vandaan?
Die uil, lank reeds simbool van wysheid (maar soms ook die domheid), is ook die attribuut (sinnebeeldige kenteken) van die stad Athene. Athene is genoem na die stad se beskermgodin, Athena, wat dikwels met die uil geassosieer word. Om dus ‘n uil na Athene te neem, was om wysheid na die setel van die Griekse mitologiese wysheid te bring.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.