Varsgebekkig: Die blare van die stamnasie

Het jy geweet?
Die uitdrukking “die blare van die stamnasie” word gebruik om te verwys na die jonger geslag wat nog nie die kultuur ken nie.

Hierdie uitdrukking is ingestuur as deel van VivA se Varsgebek-inisiatief. Stuur jou onopgetekende woord of jou sêding en dit word dalk opgeteken vir die nageslag. VivA se Varsgebek-inisiatief verseker dat ons taalskatte nie verlore raak nie!
Stuur jou boodskap aan: [email protected]

*Varsgebekkig is ʼn projek van Maroela Media, Afrikaans.com en die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA).

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Paul ·

Maroela, per jul eerste sin hierbo, kan ek dus die woord ‘stamvader’ in dieselfde sin lees??? As dit wel so is, sou dit beteken dat stamvader, iemand uit die geskiedenis is, soos ‘n Van Der Merwe, wat nog nie kultuur ken nie. Nou vra ek, het so ‘n persoon of nasie dan geen kultuur, of kennis daarvan nie?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.