Varsgebekkig: Jou klein skaam

Het jy geweet?
Die uitdrukking “jou klein skaam” word gebruik wanneer jy eintlik ineenkrimp van skaamte.

Hierdie uitdrukking is ingestuur as deel van VivA se Varsgebek-inisiatief. Stuur jou onopgetekende woord of jou sêding en dit word dalk opgeteken vir die nageslag. VivA se Varsgebek-inisiatief verseker dat ons taalskatte nie verlore raak nie!
Stuur jou boodskap aan: [email protected]

*Varsgebekkig is ʼn projek van Maroela Media, Afrikaans.com en die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA).

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Ansie Muller ·

Wat van “kleinbesig”? Alewig besig met klein dingetjies soos koffie gaan maak maar jy eindig op met die werksblad afvee, ‘n vuil kolletjie op die vloer afwas, koffiebekers was, water in die ketel gooi, gister se skottelgoed van die droograk in die kaste pak, vul die suikerhouer, vul die koffiehouer, mors melk en vee dit op, pak gou ‘n stukkie wasgoed in die kas, gooi ‘n ou kwitansie weg wat twee weke lank op die kombuisblad lê en so gaan jy aan. ‘n Halfuur later eers kry jy die koffie gemaak…

Lol ·

So bly eks nie die enigste een nie. Soms sal ek vergeet wat ek nou eintlik rerig wou doen as ek so ‘kleinbesig’ raak. Dan is dit al ‘n halfuur later soos jy sê.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.