Het jy geweet?
Die uitdrukking “selfs ‘n klip kan dryf, selfs ‘n engel kan sink” beteken “selfs die onmoontlike is moontlik”.
Hierdie uitdrukking is ingestuur as deel van VivA se Varsgebek-inisiatief. Stuur jou onopgetekende woord of jou sêding en dit word dalk opgeteken vir die nageslag. VivA se Varsgebek-inisiatief verseker dat ons taalskatte nie verlore raak nie!
Stuur jou boodskap aan: [email protected]
*Varsgebekkig is ʼn projek van Maroela Media, Afrikaans.com en die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA).
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
2 Kommentare
Ek sal waardeer as mense begin om sin te praat. Engele kan en sal nooit sink nie waar kry jy dit. Los die bybelse beginsel uit as u wil aandag trek.