Het jy geweet?
Die uitdrukking “so slim soos ‘n boom vol uile wees” word gebruik om te verwys na ‘n beterweterige persoon.
Hierdie uitdrukking is ingestuur as deel van VivA se Varsgebek-inisiatief. Stuur jou onopgetekende woord of jou sêding en dit word dalk opgeteken vir die nageslag. VivA se Varsgebek-inisiatief verseker dat ons taalskatte nie verlore raak nie!
Stuur jou boodskap aan: [email protected]
*Varsgebekkig is ʼn projek van Maroela Media, Afrikaans.com en die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA).
Uile word alweer misken. ‘n Swerm uile staan bekend as ‘n parlement. ‘n Parlement is die laaste plek waar wysheid aangetref word! Dus, ‘n belediging vir uile om hulle ‘n parlement te noem..