[Video] My Afrikaans is…

Hierdie advertensie in die Afrikaans.com-veldtog raak Afrikaanssprekendes se harte landswyd en word wyd op sosiale media gedeel. Neem gerus self deel aan Afrikaans.com se veldtog, “Hoe lyk jou Afrikaans?” Besoek Afrikaans.com
[fvplayer src=”https://youtu.be/iG0OXbdKmOI”]

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

2 Kommentare

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.