[Video] Uitdrukking: Hy dra water in ‘n mandjie aan

Leer sommer so tong in die kies danksy Afrikaans.com wat die uitdrukking, “Hy dra water in ‘n mandjie aan” beteken. Neem gerus deel aan Afrikaans.com se veldtog, “Hoe lyk jou Afrikaans?” Besoek Afrikaans.com

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

John ·

Ja, dis presies hoekom die vuil mandjies se watertjies so hortend uit ons krane en ou pype stroom. Dit gaan ook so met ons belastinggeld: Dit val orals deur die gleuwe van gehawendheid in afwagtende bakhande. Mandjie- en matjiesvleg is ‘n ou-ou kunsvorm eie aan Afrika. As mens ‘n mandjie gebruik om water aan te dra is jy of dommer as dom of slinkser as slinks.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.