Welversnede pen

Uitdrukking: ‘n Welversnede pen hê

Betekenis: Om goed te kan skryf

Waar kom dit vandaan? In die ou tyd is met gansvere in ink geskryf. As die punt nie reg en goed gesny was nie, kon die pen nie lekker skryf nie. Die toepassing is voor die hand liggend.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.