Woord:
kwaailappies
Betekenis:
mooi (so), lekker, uitstekend: “Hoezit, hoezit, ek sê?” “Kwaailappies man, kwaailappies!”
Woord:
kwaailappies
Betekenis:
mooi (so), lekker, uitstekend: “Hoezit, hoezit, ek sê?” “Kwaailappies man, kwaailappies!”
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Waar kom dit vandaan?
Seker Van-Daan (af) :)
Dis ‘n baie interessante afdeling van Maroela.
Kan ek net 1 versoek insit? Kan julle die bron van die woord ook insit? Bv. die word “gogga” kom van die boesman se woord. ‘n Ander baie goeie voorbeeld is:
Afrikaans: Baie Piesangs
Maleisies: Banja Pisangs
Dit is vir my altyd baie interessant waar ons woorde van daan kom.
Dis ‘n baie interessante afdeling, maar kan julle aandui uit wat se taal kom ‘n Afrikaanse woord? Bv. “goga” kom van ‘n boesman woord af. ‘n Ander voorbeeld is:
Afrikaans: baie piesangs
Maleisies: banja pisangs
Ek het iewers gelees dat 70% van Afrikaans kom van Nederlands af.
Hierdie woord klink vir my* soos die Indonesiese lekkerny Kue Lapis. (https://en.m.wikipedia.org/wiki/Kue_lapis)
* Born and raised in the Netherlands, my in-laws are Indonesian.