Woord: paaiboelie

Argieffoto

Argieffoto

Woord:
paaiboelie

Betekenis:
Iets/iemand waarmee iemand banggemaak word (Engels: bogeyman)

Waar kom dit vandaan?
Die herkoms is onseker, maar JJ Smith se stelling dat die paai- uit Portugees “vader” (dus “ouer persoon”) kom en die -boelie uit Duits Bul(l)eman (ook met die betekenis “paaiboelie”), lyk die aanneemlikste.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.