IKUSASA-toekennings: tydskrif van die jaar-kompetisie

Huisgenoot is benoem in die Tydskrif van die Jaar-kategorie vir bydrae tot die inspirasie en ontwikkeling van die jeug.

Ikusasa Vision Projects is ’n niewinsgewende organisasie wat hom toespits op die bemagtiging van die jeug. Hulle gebruik die media om maniere te vind om maatskaplike probleme aan te pak en die jeug by te staan. Die Ikusasa-toekennings is een van die grootste jeuggeleenthede van die jaar.

Indien jy vir Huisgenoot in dié kategorie wil stem, stuur ‘n SMS met die woorde “Mag Huis” na 34050. Elke SMS kos R2.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.