Dit is ʼn algemene wanopvatting dat enige woord in Afrikaans wat klink asof daar ʼn Engelse ekwivalent is, per se ʼn anglisisme is. Dit is nie waar nie.
Sophia Kapp, senior taaladviseur by die Virtuele Instituut vir Afrikaans, lid van die Taalkommissie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, en ʼn skrywer, bespreek dié taaltoffie.
*Die klankgreep is aan Maroela Media verskaf deur Afrikaans.com