Die Herfs-skryfskool wat deur die ATKV-Skryfskool by die Noordwes-Universiteit aangebied word, is om die draai. Dit is jaarliks ʼn hoogtepunt vir enigiemand wat daarin belang stel om ʼn kans te waag met hulle skryfvermoë.
Professor Bernard Odendal is die direkteur van die ATKV-Skryfskool en Maroela Media het ʼn draai in Potchefstroom by hom gaan maak om bietjie meer oor die skryfskool uit te vind.
Gaan loer gerus hier vir meer inligting oor die Herfs-skryfskool.