[Meeste gelees] Die top 10 van Afrikaans

Rebel Wilson en Adam DeVine van Pitch Perfect (Foto: Skermskoot uit die video)

Rebel Wilson en Adam DeVine van Pitch Perfect (Foto: Skermskoot uit die video)

Afrikaans was vanjaar behoorlik op almal se lippe gewees. Dié taal het nie net die tonge laat klap oor Afrikaanse onderrigpraktyke en sy voortbestaan nie, maar ook gesorg vir lekkerleesgedigte en mooi uitdrukkings vir Maroela Media se lesers in 2015. Hier is die top 10 stories, gedigte, idiome en uitdrukkings in Afrikaans vir 2015.

  1. Video: Pitch Perfect-aktrise praat ook Afrikaans

Rebel Wilson, een van die aktrises in die fliek, Pitch Perfect, wat vandag landswyd begin draai, het in ʼn onderhoud gespog met haar Afrikaanse woordeskat.

  1. Gedig: êrens is jy

Een van die mooiste liefdesgedigte in Afrikaans, Antjie Krog se “êrens is jy”.

  1. Gedig: Ma

Antjie Krog se allerbekende gedig ‘Ma’.

  1. Woord: Volstruispolitiek

Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse woord ‘volstruispolitiek’.

  1. Brei 10 uit 10 saam met die vrouekeur-reeks

Beslis ‘n breibononza vir die ywerige breier.

  1. Uitdrukking: Lekker is maar ‘n vinger lank

Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse uitdrukking ‘Lekker is maar ‘n vinger lank’.

  1. Uitdrukking: Liewer bang Jan as dooie Jan

Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “Liewer bang Jan as dooie Jan”.

  1. Luister: Gedig: Stilte

Luister na Hunter Kennedy van Die Heuwels Fantasties se gedig, “Stilte”.

  1. Taaltoffie: Miljarde, biljoene, en triljoene

Gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die gebruik van “miljard” vir die Engelse “biljoen” en is dan verward wanneer ekstra nulle bygevoeg word.

  1. Gedig: Ken jy die see…

Ken jy die see, Meneer, ken jy die see?

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.