Skrywers en hul boeke

‘n Taalspeletjie: Verbind die outeur in kolom A met hul bekende werk in kolom B. Kyk hoeveel jy kan regkry sonder om te loer!
(Antwoorde verskyn onderaan)

KOLOM AKOLOM B
PG du PlessisSaartjie
Anton F. PrinslooLoeloeraai
CJ LangenhovenFees van die ongenooides
Karel Schoeman7 Dae
Deon MeyerNa die geliefde land
Eugène MaraisSpreekwoorde en waar hul vandaan kom
Bettie NaudeDie siel van die mier

Hoe het jy gevaar? Laat weet ons gerus in die kommentaarblokkie!

 

 

 

 

 

Antwoorde:
Fees van die ongenooides – PG du Plessis
Spreekwoorde en waar hul vandaan kom – Anton F. Prinsloo
Loeloeraai – CJ Langenhoven
Na die geliefde land – Karel Schoeman
7 Dae – Deon Meyer
Die siel van die mier – Eugène Marais
Saartjie – Bettie Naude

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Maria du Plessis ·

Al sewe reggekry! Ek het bietjie gesukkel met Langenhoven en Karel Schoeman se boeke….

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.