‘n Taalspeletjie: Verbind die outeur in kolom A met hul bekende werk in kolom B. Kyk hoeveel jy kan regkry sonder om te loer!
(Antwoorde verskyn onderaan)
KOLOM A | KOLOM B |
PG du Plessis | Saartjie |
Anton F. Prinsloo | Loeloeraai |
CJ Langenhoven | Fees van die ongenooides |
Karel Schoeman | 7 Dae |
Deon Meyer | Na die geliefde land |
Eugène Marais | Spreekwoorde en waar hul vandaan kom |
Bettie Naude | Die siel van die mier |
Hoe het jy gevaar? Laat weet ons gerus in die kommentaarblokkie!
Antwoorde:
Fees van die ongenooides – PG du Plessis
Spreekwoorde en waar hul vandaan kom – Anton F. Prinsloo
Loeloeraai – CJ Langenhoven
Na die geliefde land – Karel Schoeman
7 Dae – Deon Meyer
Die siel van die mier – Eugène Marais
Saartjie – Bettie Naude
Al sewe reggekry! Ek het bietjie gesukkel met Langenhoven en Karel Schoeman se boeke….