Het jy geweet: Melkskommel en milkshake?

Het jy geweet?

Alhoewel Melkskommel die erkende en aanbevole Afrikaanse vorm is, het die woord milkshake ‘n baie hoë gebruiksfrekwensie – ook onder sprekers wat versorgde Afrikaans praat.

Bron: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae