Taalgebruik: alledaags vs daagliks

Argieffoto

Gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die betekenisverskil tussen “alledaags” en “daagliks”. Taaltoffie stel ondersoek in.

commonplace alledaags, wat die teenoorgestelde van buitengewoon is en soms ietwat neerhalend gebruik word

day to day daagliks, wat slaan op iets wat elke dag gebeur

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Faan Bothma ·

Waarom dit herlei na engels ? Dit moet na Hollands / Duits herlei word indien nodig.
Afrikaners, los asseblief die engelse teef se rokspante

Avra ·

Stem. Dis vir my net so erg as die spelling deesdae. Ma vir maar. Da vir daar en die ergste us wat moet wees is.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.