Taalgebruik: datum

Argieffoto (Foto: Gerd Altmann/Pixabay)

ʼn Proses verloop volgens plan, tydrooster of tydskaal [in plaas van is nog op datum]

to date tot op datum het ons nog niks verder verneem nie
up to date tot nou/nog/vandag toe of tot op hede [in plaas van tot op datum] of nuwerwets, modern
update something iets aanpas, aanvul of bywerk [in plaas van opdateer]
what is the date? die hoeveelste is dit vandag?

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.