End is ʼn vaste punt (einde): Iets eindig, kry end of raak/kom op ʼn end [NIE: kom tot ʼn einde]
Ent slaan op ʼn afstand of deel daarvan (die hele ent pad of net ʼn entjie), of ʼn stuk of laaste gedeelte van iets (jy trek aan die korste ent, of die tou het twee ente
Bron:
Skryf Afrikaans van A tot Z
Uitgewer: Pharos
Prys: R450-00*
* Prys onderhewig aan verandering