Taalgebruik: geskil of verskil

Argieffoto (Foto: RyanMcGuire, Pixabay)

Argieffoto (Foto: RyanMcGuire, Pixabay)

Geskil dui op ʼn rusie, onenigheid of botsende gevoelens en dit word (vreedsaam) bygelê, besleg of (met geweld) uitgemaak.

Mense verskil van mekaar in byvoorbeeld voorkoms, of hulle verskil met mekaar oor ʼn saak.
Daar is ʼn verskil tussen [NIE: in] salarisse aan die Rand en in die Kaap.
Die verskil is (dat) [NIE: is daarin geleë (dat)]

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Jcwf ·

Interessant dat in Afrikaans die gebruik van ‘in’ nie juis is nie.

In Nederlands gebruik mens ‘tussen’ indien daar twee of meer verskillende dinge genoem word, soos:

‘Het verschil tussen A en B’.

Maar indien daar twyfel is of verskille bestaan kan mens sê

‘Daar zit geen verschil in’. ‘Ik weet niet of daar verschil in zit’.

Hoe gaan dit in Afrikaans?

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.