Taalgebruik: grootword, groot word

Argieffoto (Foto: sebastian2nd, Pixabay)

Argieffoto (Foto: sebastian2nd, Pixabay)

Gebruik grootword (een woord) met verwysing na jeugjare of volwassewording: Hy het in Pretoria grootgeword [NIE: opgegroei]

Gebruik groot word (twee woorde) in die letterlike sin wanneer iets in lengte of gewig toeneem

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

miv ·

Grootword kan ook as ‘n selfstandige naamwoord gebruik word, byvoorbeeld: Grootword is nie vir sussie nie.

Coenie ·

Baie dankie aan Maroela Media vir hierdie ‘Taalgebruik’-afdeling. Ek hoop regtig dit dra by tot beter taalgebruik. Hiervan gepraat … as mense net hulle kommentaar agterna (voor dit gestuur word) sal lees, kan dit help om heelwat slordigheid uit te skakel.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.