Taalgebruik: in ʼn bus, op ʼn skip

Argieffoto (Foto: Gerhard Gellinger/Pixabay)

ʼn Mens ry in [NIE: met] ʼn bus, motor, trein of vliegtuig (maar ry op ʼn skip en jaag met ʼn motor) met ʼn spoed van/teen gemiddeld 100 km/h van  Bloemfontein na die aap of tot in die Kaap of Kaap toe.

Hierdie brokkie is gepubliseer in die boek: Skryf Afrikaans van A tot Z
Uitgewer: Pharos
Prys: R425-00*
* Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Jack ·

Ry ‘n mens dan ook op ‘n perd? “In” is in hierdie geval nie ‘n opsie nie. Ry met ‘n perd klink ook nie reg nie. Dit laat my met “te perd”.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.